Matteus 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+