Titus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar laat ons mense ook leer om met goeie werke vol te hou om in hulle dringende behoeftes te voorsien,+ sodat hulle nie onvrugbaar sal wees nie.+ Openbaring 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Nietemin het ek dít teen jou, dat jy die liefde wat jy eers gehad het, verlaat het.+
14 Maar laat ons mense ook leer om met goeie werke vol te hou om in hulle dringende behoeftes te voorsien,+ sodat hulle nie onvrugbaar sal wees nie.+