Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah God het vir die slang gesê:+ “Omdat jy hierdie ding gedoen het, is jy die vervloekte onder al die mak diere en onder al die wilde diere van die veld. Op jou maag sal jy seil en stof sal jy eet al die dae van jou lewe.+

  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel