Matteus 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Julle het gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie;+ maar elkeen wat ’n moord pleeg,+ sal aan die geregshof rekenskap moet gee.’+ Efesiërs 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Laat alle kwaadwillige bitterheid+ en toorn en gramskap en geskreeu en smadende taal+ van julle af weggeneem word, saam met alle slegtheid.+
21 “Julle het gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie;+ maar elkeen wat ’n moord pleeg,+ sal aan die geregshof rekenskap moet gee.’+
31 Laat alle kwaadwillige bitterheid+ en toorn en gramskap en geskreeu en smadende taal+ van julle af weggeneem word, saam met alle slegtheid.+