2 maar ons het afstand gedoen van die agterbakse dinge waaroor ’n mens jou moet skaam+ en wandel nie met listigheid nie en vervals ook nie die woord van God nie,+ maar deur die waarheid openbaar te maak, beveel ons ons by elke menslike gewete voor die aangesig van God aan.+