Maleagi 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Julle woorde teen my was kras”,+ het Jehovah gesê. En julle het gesê: “Wat het ons onder mekaar teen u gespreek?”+ Matteus 12:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Ek sê vir julle dat die mense op die Oordeelsdag rekenskap sal gee+ van elke onvoordelige woord wat hulle spreek;
13 “Julle woorde teen my was kras”,+ het Jehovah gesê. En julle het gesê: “Wat het ons onder mekaar teen u gespreek?”+
36 Ek sê vir julle dat die mense op die Oordeelsdag rekenskap sal gee+ van elke onvoordelige woord wat hulle spreek;