21 En die stene moet volgens die name van die kinders van Israel wees, die twaalf volgens hulle name.+ Met seëlgraveerwerk moet hulle wees, elkeen volgens sy naam, vir die twaalf stamme.+
14 En die stene was volgens die name van die kinders van Israel. Hulle was twaalf volgens hulle name, met seëlgraveerwerk gedoen, elkeen volgens sy naam, vir die twaalf stamme.+