Openbaring 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek het in die hemel ’n ander teken gesien,+ groot en wonderbaar: sewe engele+ met sewe plae.+ Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die toorn+ van God tot ’n einde gebring.+
15 En ek het in die hemel ’n ander teken gesien,+ groot en wonderbaar: sewe engele+ met sewe plae.+ Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die toorn+ van God tot ’n einde gebring.+