Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarna is Jesus deur die gees die wildernis in gelei+ om deur die Duiwel versoek+ te word.

  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Hebreërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+

  • Jakobus 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Onderwerp julle+ dan aan God; maar staan die Duiwel teë,+ en hy sal van julle af wegvlug.+

  • 1 Petrus 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bly nugter van verstand, wees waaksaam.+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en is daarop uit om iemand te verslind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel