Jesaja 44:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 wat vir die waterdiepte sê: ‘Verdamp; en al jou riviere sal ek laat opdroog’;+ Jeremia 50:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Daar is ’n verwoesting oor sy waters, en dit sal opdroog.+ Want dit is ’n land van gesnede beelde,+ en weens hulle skrikwekkende visioene bly hulle waansinnig optree.
38 Daar is ’n verwoesting oor sy waters, en dit sal opdroog.+ Want dit is ’n land van gesnede beelde,+ en weens hulle skrikwekkende visioene bly hulle waansinnig optree.