2 Korintiërs 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 dat hulle oorvloedige vreugde en hulle diep armoede gedurende ’n groot beproewing onder verdrukking die rykdom van hulle vrygewigheid oorvloedig laat word het.+ Hebreërs 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want deurdat hy self gely het toe hy op die proef gestel is,+ kan hy dié wat op die proef gestel word, te hulp kom.+
2 dat hulle oorvloedige vreugde en hulle diep armoede gedurende ’n groot beproewing onder verdrukking die rykdom van hulle vrygewigheid oorvloedig laat word het.+
18 Want deurdat hy self gely het toe hy op die proef gestel is,+ kan hy dié wat op die proef gestel word, te hulp kom.+