Markus 6:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Maar op Herodes se verjaarsdag+ het Heroʹdias ’n kans gekry om haar plan uit te voer. Hy het ’n aandete vir sy hoë amptenare en die militêre bevelvoerders en die belangrikste manne van Galileʹa+ voorberei.
21 Maar op Herodes se verjaarsdag+ het Heroʹdias ’n kans gekry om haar plan uit te voer. Hy het ’n aandete vir sy hoë amptenare en die militêre bevelvoerders en die belangrikste manne van Galileʹa+ voorberei.