-
Genesis 41:18-21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Uit die Nylrivier het daar sewe mooi, vet koeie opgekom, en hulle het van die Nylgras begin eet.+ 19 En daar het sewe ander koeie ná hulle opgekom wat swak, baie lelik en maer was. Ek het nog nooit in die hele Egipte koeie gesien wat so sleg lyk nie. 20 En die maer, lelike koeie het die eerste sewe vet koeie begin opeet. 21 Maar nadat hulle hulle opgeëet het, kon niemand sien dat hulle dit gedoen het nie, want hulle het nog net so sleg gelyk soos voorheen. Toe het ek wakker geword.
-