Genesis 39:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Josef is deur die Ismaeliete+ na Egipte geneem.+ ’n Egiptenaar met die naam Poʹtifar,+ ’n hofbeampte van Farao en die hoof van die wagte, het hom by hulle gekoop.
39 Josef is deur die Ismaeliete+ na Egipte geneem.+ ’n Egiptenaar met die naam Poʹtifar,+ ’n hofbeampte van Farao en die hoof van die wagte, het hom by hulle gekoop.