Genesis 41:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipte sal beslis vergeet word, en die land sal baie swaarkry as gevolg van die hongersnood.+ Handelinge 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar ’n hongersnood het oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n baie moeilike tyd, en ons voorvaders kon niks kry om te eet nie.+
30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipte sal beslis vergeet word, en die land sal baie swaarkry as gevolg van die hongersnood.+
11 Maar ’n hongersnood het oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n baie moeilike tyd, en ons voorvaders kon niks kry om te eet nie.+