Genesis 43:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Josef het toe vinnig uitgegaan, want toe hy sy broer sien, kon hy nie sy emosies beheer nie, en hy het na ’n plek gesoek om te huil. Hy het dus in ’n private kamer ingegaan en daar begin huil.+
30 Josef het toe vinnig uitgegaan, want toe hy sy broer sien, kon hy nie sy emosies beheer nie, en hy het na ’n plek gesoek om te huil. Hy het dus in ’n private kamer ingegaan en daar begin huil.+