7 Ons was in die middel van die landery besig om graanbondels te bind toe my bondel regop gaan staan het en julle bondels om myne gaan staan het en daarvoor neergebuig het.”+
9 Daarna het hy nog ’n droom gehad, en hy het vir sy broers daarvan vertel en gesê: “Ek het nog ’n droom gehad. Hierdie keer het die son en die maan en 11 sterre voor my neergebuig.”+