-
Genesis 47:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Daardie jaar het tot ’n einde gekom, en hulle het die volgende jaar weer na hom toe gekom en gesê: “Ons sal dit nie vir my heer wegsteek dat die geld en die diere reeds aan my heer oorbetaal is nie. Ons het niks vir my heer oor behalwe onsself en ons grond nie.
-