Genesis 45:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En jy moet vir hulle sê:+ ‘Doen die volgende: Neem waens+ uit Egipte vir julle kinders en julle vrouens, en julle moet julle pa op een van hulle bring en hierheen kom.+ Handelinge 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die tweede keer het Josef vir sy broers gesê wie hy is, en Farao het uitgevind wie Josef se familie is.+
19 En jy moet vir hulle sê:+ ‘Doen die volgende: Neem waens+ uit Egipte vir julle kinders en julle vrouens, en julle moet julle pa op een van hulle bring en hierheen kom.+
13 Die tweede keer het Josef vir sy broers gesê wie hy is, en Farao het uitgevind wie Josef se familie is.+