Genesis 31:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Gedurende die 20 jaar dat ek by u was, het u skape en u bokke nooit ’n misgeboorte gehad nie,+ en ek het nooit die skaapramme van u kleinvee geëet nie.
38 Gedurende die 20 jaar dat ek by u was, het u skape en u bokke nooit ’n misgeboorte gehad nie,+ en ek het nooit die skaapramme van u kleinvee geëet nie.