17 Toe het Farao vir Josef gesê: “Sê vir jou broers: ‘Doen die volgende: Laai julle pakdiere en gaan na die land Kanaän, 18 en neem julle pa en julle gesinne en kom hier na my toe. Ek sal julle die goeie dinge van Egipte gee, en julle sal van die beste deel van die land eet.’+