Genesis 47:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jakob het vir Farao gesê: “Ek is 130 jaar oud, en ek swerf al my hele lewe lank rond.* Dit was moeilike jare,+ maar hulle is min in vergelyking met die aantal jare wat my voorvaders rondgeswerf het.”*+
9 Jakob het vir Farao gesê: “Ek is 130 jaar oud, en ek swerf al my hele lewe lank rond.* Dit was moeilike jare,+ maar hulle is min in vergelyking met die aantal jare wat my voorvaders rondgeswerf het.”*+