18 Maar die nasies het woedend geword, en u eie woede het gekom. Die vasgestelde tyd het gekom om die dooies te oordeel en om u slawe, die profete,+ en die heiliges en dié wat u naam vrees, klein en groot, te beloon,+ en om die vernietigers van die aarde te vernietig.”+