Genesis 37:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Later het Josef ’n droom gehad en sy broers daarvan vertel,+ en dit het hulle nog meer rede gegee om hom te haat. Genesis 37:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Sy broers het vir hom gesê: “Gaan jy jou nou regtig koning oor ons maak en oor ons regeer?”+ As gevolg van sy drome en wat hy gesê het, het hulle dus nog ’n rede gevind om hom te haat. Genesis 40:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs,+ en ek het niks hier gedoen waarvoor hulle my in die tronk* moes sit nie.”+
5 Later het Josef ’n droom gehad en sy broers daarvan vertel,+ en dit het hulle nog meer rede gegee om hom te haat.
8 Sy broers het vir hom gesê: “Gaan jy jou nou regtig koning oor ons maak en oor ons regeer?”+ As gevolg van sy drome en wat hy gesê het, het hulle dus nog ’n rede gevind om hom te haat.
15 Ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs,+ en ek het niks hier gedoen waarvoor hulle my in die tronk* moes sit nie.”+