Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Op daardie dag het die Benjaminiete 26 000 manne wat met swaarde gewapen was, uit hulle stede opgeroep, buiten die 700 bekwame vegters van Giʹbea. 16 In hierdie leërmag was daar 700 bekwame vegters wat links was. Elkeen van hierdie manne kon ’n klip baie akkuraat* met ’n slingervel gooi en het nooit gemis nie.

  • 1 Samuel 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Môre omtrent hierdie tyd sal ek ’n man uit die land van Benjamin+ na jou toe stuur. Jy moet hom as leier oor my volk Israel salf,+ en hy sal my volk uit die hand van die Filistyne red. Want ek het gesien hoe my volk swaarkry, en ek het hulle hulpgeroep gehoor.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel