5 Daar was ’n sekere Joodse man in die paleis* Susan,*+ en sy naam was Morʹdegai,+ die seun van Jaïr, die seun van Siʹmeï, die seun van Kis, ’n Benjaminiet,+
7 Toe het koning Ahasʹveros vir koningin Ester en vir die Jood Morʹdegai gesê: “Kyk! Ek het die huis van Haman vir Ester gegee+ en hom aan die paal laat hang+ as gevolg van sy plan om die Jode aan te val.*