Genesis 9:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 God het bygevoeg: “Dít is die teken van die verbond tussen my en julle en elke dier* wat by julle is, vir alle toekomstige geslagte. 13 Ek sit my reënboog in die wolk, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en die aarde.
12 God het bygevoeg: “Dít is die teken van die verbond tussen my en julle en elke dier* wat by julle is, vir alle toekomstige geslagte. 13 Ek sit my reënboog in die wolk, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en die aarde.