Psalm 120:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dit gaan sleg met my, want ek woon as ’n uitlander in Meseg!+ Ek woon tussen die tente van Kedar.+ Esegiël 32:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Meseg en Tubal+ is daar met hulle* hele leërmag. Hulle grafte is rondom hom. Nie een van hulle is besny nie, en hulle is almal met die swaard deurboor, want hulle het vrees veroorsaak in die land van die lewendes.
26 “‘Meseg en Tubal+ is daar met hulle* hele leërmag. Hulle grafte is rondom hom. Nie een van hulle is besny nie, en hulle is almal met die swaard deurboor, want hulle het vrees veroorsaak in die land van die lewendes.