1 Kronieke 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Eber het twee seuns gehad. Die naam van die een was Peleg,*+ want dit was in sy leeftyd dat die bevolking van die aarde* verdeel is. Sy broer se naam was Joktan.
19 Eber het twee seuns gehad. Die naam van die een was Peleg,*+ want dit was in sy leeftyd dat die bevolking van die aarde* verdeel is. Sy broer se naam was Joktan.