Genesis 11:27, 28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Dít is die geskiedenis van Tera: Tera het die vader van Abram, Nahor en Haran geword, en Haran het die vader van Lot+ geword. 28 Haran het in sy geboorteland, Ur+ van die Galdeërs,+ gesterf terwyl sy vader, Tera, nog gelewe het.
27 Dít is die geskiedenis van Tera: Tera het die vader van Abram, Nahor en Haran geword, en Haran het die vader van Lot+ geword. 28 Haran het in sy geboorteland, Ur+ van die Galdeërs,+ gesterf terwyl sy vader, Tera, nog gelewe het.