25 Julle is die kinders van die profete en van die verbond wat God met julle voorvaders gemaak het+ toe hy vir Abraham gesê het: ‘En deur middel van jou nageslag* sal al die families van die aarde geseën word.’+
8 En God het vroeër deur die Skrif gesê dat mense van die nasies deur geloof regverdig verklaar sal word, en daarom het hy vooraf die goeie nuus aan Abraham bekend gemaak en gesê: “Deur middel van jou sal al die nasies geseën word.”+