Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En in daardie tyd was Amʹrafel die koning van Siʹnear,+ Aʹriog was die koning van Ellaʹsar, Kedorlaoʹmer+ was die koning van Elam+ en Tidal was die koning van Gojim. 2 Hierdie konings het oorlog gevoer teen koning Bera van Sodom,+ koning Birsa van Gomorʹra,+ koning Sinab van Adma, koning Semeʹber van Seboʹjim+ en die koning van Bela, dit wil sê Soar.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel