-
Genesis 30:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 Toe Ragel sien dat sy geen kinders vir Jakob gegee het nie, het sy jaloers geword op haar suster en vir Jakob begin sê: “Gee vir my kinders of anders sal ek doodgaan.”
-