1 Korintiërs 15:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 So is daar geskryf: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende persoon* geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende gees geword.+ 1 Korintiërs 15:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Die eerste mens is uit die aarde en is van stof gemaak.+ Die tweede mens is uit die hemel.+
45 So is daar geskryf: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende persoon* geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende gees geword.+