Genesis 16:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jehovah se engel het bygevoeg: “Jy is swanger, en jy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Isʹmael* noem, want Jehovah het gehoor dat jy swaarkry.
11 Jehovah se engel het bygevoeg: “Jy is swanger, en jy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Isʹmael* noem, want Jehovah het gehoor dat jy swaarkry.