Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gesê: “Asseblief tog my here, kom asseblief saam na die huis van julle kneg en bly vanaand hier oor en laat julle voete gewas word. Dan kan julle vroeg opstaan en verder reis.” Toe het hulle gesê: “Nee, ons sal op die openbare plein oornag.”

  • Genesis 24:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Toe het die man in die huis ingekom, en hy* het die kamele afgesaal en vir die kamele strooi en voer gegee. Hy het ook vir hom water gegee om sy voete en die voete van die manne by hom te was.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel