Genesis 19:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Net toe hulle hulle tot buite die stad gebring het, het een van hulle gesê: “Vlug vir julle lewe! Moenie agter julle kyk nie+ en moet nêrens in die distrik+ stilstaan nie! Vlug na die bergstreek sodat julle nie vernietig word nie!”
17 Net toe hulle hulle tot buite die stad gebring het, het een van hulle gesê: “Vlug vir julle lewe! Moenie agter julle kyk nie+ en moet nêrens in die distrik+ stilstaan nie! Vlug na die bergstreek sodat julle nie vernietig word nie!”