Deuteronomium 22:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “As ’n man betrap word terwyl hy by ’n ander man se vrou slaap, dan moet hulle al twee sterf, die man sowel as die vrou.+ So moet julle dit wat sleg is, uit Israel verwyder.
22 “As ’n man betrap word terwyl hy by ’n ander man se vrou slaap, dan moet hulle al twee sterf, die man sowel as die vrou.+ So moet julle dit wat sleg is, uit Israel verwyder.