-
Genesis 2:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Verder het Jehovah God ’n tuin in Eden+ geplant, in die ooste, en daar het hy die mens geplaas wat hy gemaak het.+ 9 So het Jehovah God allerhande bome uit die grond laat groei wat mooi is om na te kyk en wat goed is vir voedsel, en ook die boom van die lewe+ in die middel van die tuin, sowel as die boom van die kennis van wat goed en wat sleg is.+
-