Genesis 24:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Nog voordat hy klaar gepraat het, het Rebekka uitgekom met haar waterkruik op haar skouer. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer. Romeine 9:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nie net toe nie, maar ook toe Rebekka swanger geword het met ’n tweeling by Isak, ons voorvader.+
15 Nog voordat hy klaar gepraat het, het Rebekka uitgekom met haar waterkruik op haar skouer. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer.