Genesis 28:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Isak het Jakob toe weggestuur, en hy het na Paddan-Aram vertrek, na Laban, die seun van Beʹtuel, die Arameër,+ die broer van Rebekka,+ die ma van Jakob en Esau.
5 Isak het Jakob toe weggestuur, en hy het na Paddan-Aram vertrek, na Laban, die seun van Beʹtuel, die Arameër,+ die broer van Rebekka,+ die ma van Jakob en Esau.