Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Hulle het na Moses en Aäron en die hele gemeenskap van Israel in die wildernis Paran, by Kades, teruggekeer.+ Hulle het ’n verslag aan die hele gemeenskap van Israel gelewer en vir hulle die vrugte van die land gewys. 27 Dít is die verslag wat hulle aan Moses gelewer het: “Ons het in die land ingegaan waarheen u ons gestuur het, en dit loop beslis oor van melk en heuning,+ en hier is van die vrugte van die land.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel