Matteus 27:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Jesus het weer met ’n harde stem uitgeroep en sy laaste asem uitgeblaas.*+ Handelinge 3:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 terwyl julle die een wat mense na die lewe lei,*+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dood opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
15 terwyl julle die een wat mense na die lewe lei,*+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dood opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+