Genesis 35:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jakob het toe ’n pilaar opgerig op die plek waar hy met hom gepraat het, ’n klippilaar, en hy het eers ’n drankoffer en toe olie daarop uitgegooi.+ Genesis 37:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Jakob het in die land Kanaän bly woon, waar sy pa as ’n uitlander gewoon het.+
14 Jakob het toe ’n pilaar opgerig op die plek waar hy met hom gepraat het, ’n klippilaar, en hy het eers ’n drankoffer en toe olie daarop uitgegooi.+