Genesis 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe is hulle oë geopen, en hulle het besef dat hulle kaal is. Daarom het hulle vyeblare aanmekaargewerk en dit om hulle heupe gesit om hulle te bedek.+
7 Toe is hulle oë geopen, en hulle het besef dat hulle kaal is. Daarom het hulle vyeblare aanmekaargewerk en dit om hulle heupe gesit om hulle te bedek.+