Genesis 28:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Ek is met jou, en ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, en ek sal jou na hierdie land terugbring.+ Ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek jou belowe het nie.”+ Psalm 100:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want Jehovah is goed.+ Sy lojale liefde duur vir ewig,en sy getrouheid van geslag tot geslag.+
15 Ek is met jou, en ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, en ek sal jou na hierdie land terugbring.+ Ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek jou belowe het nie.”+