Genesis 33:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Jakob het gesê: “Nee, asseblief! As ek u goedkeuring het, aanvaar my geskenk, want ek het dit saamgebring omdat ek u wou sien. Toe ek u sien en u my met ope arms ontvang het,+ was dit asof ek God gesien het.
10 Maar Jakob het gesê: “Nee, asseblief! As ek u goedkeuring het, aanvaar my geskenk, want ek het dit saamgebring omdat ek u wou sien. Toe ek u sien en u my met ope arms ontvang het,+ was dit asof ek God gesien het.