Genesis 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 So het Jehovah God allerhande bome uit die grond laat groei wat mooi is om na te kyk en wat goed is vir voedsel, en ook die boom van die lewe+ in die middel van die tuin, sowel as die boom van die kennis van wat goed en wat sleg is.+
9 So het Jehovah God allerhande bome uit die grond laat groei wat mooi is om na te kyk en wat goed is vir voedsel, en ook die boom van die lewe+ in die middel van die tuin, sowel as die boom van die kennis van wat goed en wat sleg is.+