Genesis 17:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 God het verder vir Abraham gesê: “Wat jou betref, jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag* in al hulle geslagte. Genesis 17:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In al julle geslagte moet elke manlike persoon onder julle wat agt dae oud is, besny word,+ elkeen wat in julle huise gebore is en elkeen wat nie van julle nageslag* is nie en wat by ’n uitlander gekoop is.
9 God het verder vir Abraham gesê: “Wat jou betref, jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag* in al hulle geslagte.
12 In al julle geslagte moet elke manlike persoon onder julle wat agt dae oud is, besny word,+ elkeen wat in julle huise gebore is en elkeen wat nie van julle nageslag* is nie en wat by ’n uitlander gekoop is.