-
Genesis 27:42-44Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
42 Toe daar vir Rebekka vertel is wat haar oudste seun, Esau, gesê het, het sy dadelik haar jongste seun, Jakob, laat roep en vir hom gesê: “Kyk! Esau, jou broer, is van plan om wraak te neem deur jou dood te maak.* 43 My seun, doen nou wat ek vir jou sê. Staan op en vlug na my broer Laban in Haran.+ 44 Gaan bly ’n ruk lank by hom totdat jou broer se woede bedaar het,
-